Sarah COCHET

Female Abt 1655 -


Personal Information    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name  Sarah COCHET  [1
    Born  Abt 1655  East Sousburg, Walcheren, Netherlands Find all individuals with events at this location 
    Gender  Female 
    Notes 
    • Became a member of the Dutch Reformed Chudh in Cape Town in 1687 as a widow. It seems then that Pieter died at sea. She remarried on 16 May 1688 to Guilaume du Toit. The 3 children from her first marriage were born in Holland and were married in S.Africa.

      Sara COCHET was born about 1655 in East Souburg On Walcheren, Nederland. She died before 9 Apr 1714 in Stellenbosch, Wes-Kaap. Ten tye van haar dood besit sy die volgende eiendom: 'Een huijs met desselvs Erf Leggende en Staande in 't vlek of dorp Stelllenbosch, In de opgaande Stellenbosch Straat, groot volgens de grond Erfbrief ........In dato 21 Octobr. 1710, verleend. ... Een Custing brief of Obligatie ten Lasten van Jan Eggertsz van flensburgh groot f 1200 spruijtende Uijt koop van een plaats gelegen Onder 't district van drakenstein'. Daar verskyn in die 'Generale Kassarekening' van die kerkraad van Stellenbosch vir Februarie 'n inskrywing vir die begrafnis van 'Sara Couchet in alles als booven' vir f 15 en weer op 31 Desember 1714 'n inskrywing vir f 6. Sara Cochet se ma is Jannetie Joosse van Vooren.

      Sara Cochet het besluit om met haar drie jong kinders na die Kaap van Goeie Hoop te emigreer en op 29 Januarie 1688 het hulle aan boord van die Oosterland Nederland verlaat en op 26 April 1688 in die Kaap aangekom. Sy het op 16 Mei 1688 in Tafelvallei (later Kaapstad) met 'n mede-Hugenoot, Guillaume du Toit, hertrou nadat hulle blykbaar in Nederland, nog voor Du Toit se koms na die Kaap, verloof geraak het. Sy en haar drie kinders het saam met Guillaume du Toit op sy plaas Aan't Pad in Stellenbosch geboer. Sy was die weduwee van Pieter de Clercq van die eiland Walcheren.

      Sara Cochet was 'n merkwaardige vrou wat haar nie sommer van stryk af laat bring het nie, soos blyk uit haar optrede tydens die koloniste se stryd teen die korrupte heerskappy van goewerneur WA van der Stel. Guillaume du Toit het saam met agt mede-vryburgers geweier om hom op 3 Junie 1706 by die Kasteel aan te meld om sekere vrae te beantwoord.

      Hulle is in hul afwesigheid skuldig bevind aan insubordinasie en tot vyf jaar verbanning na Mauritius en 'n boete van 200 riksdaalders elk gevonnis. Die nege burgers het geskuil waar die Kompanjie se amptenare hulle nie kon vind nie. Teen Desember 1707 het Guillaume du Toit, siek aan graweel (veroorsaak deur nier- of blaasstene), by sy huis gel. Vyftien soldate is na sy huis gestuur om hom te gaan vang, maar Sara Cochet wou hulle nie toelaat om in die huis te kom nie. In die nag van 3 - 4 Maart 1707 het die soldate meer sukses gehad toe hulle die deur afgebreek het, Sara Cochet se arms pimpel en pers geknyp het, haar vir 'n heks uitgeskel het en gedreig het om haar kop met 'n roer in te slaan as sy nie gou lig verskaf nie. Sy het toegegee en Guillaume du Toit is in hegtenis geneem.

      Sara Cochet het as weduwee op 21 Oktober 1710 vir haar 'n huis op die dorp Stellenbosch gekoop en daar gaan woon tot haar afsterwe.

      Volgens die testament van Sara Cochet, opgestel op 4 Januarie 1711, was haar kinders, Abraham de Klerk, Jannetje de Klerk, Joost de Klerk en Helena du Toit haar erfgename Toe Sara twee jaar later oorlede is, was Joost de Klerk en Helenadu Toit al oorlede en het Helena du Toit se kinders, Guilliam, Johannes en Johanna (Barbara) Oberholster hul ma se deel van hul ouma gerf (MOOC 13/1/1 110.721)

      The French Refugees at the Cape: from 1688: Cochet or Couchet Sara
      of Oosterhoebrugh Walcheren widow of Pieter de Clerq; living in 1687 at Serooskerke when she came out to the Cape to marry Guillaume du Toil q.v. See de Clercq above.

      Sara married Pieter DE CLERQ, son of Pieter DE CLERQ and Clasyna CORDIE, about 1670 in Nederland. (Pieter DE CLERQ was born on 4 Oct 1634 in Serooskerke, , Zeeland, Netherlands.)

      Sara next married Guillaume DU TOIT, son of Pierre DU TOIT and Marie ROUSELLE, on 16 May 1688 in Kaap de Goede Hoop, Zuid-Afrika. (Guillaume DU TOIT was born about 1655 in Rijssel, , Oost-Vlaanderen, Belgium and died about 1710.) [2]
    Person ID  I3141  My Genealogy
    Last Modified  6 Apr 2007 

    Family 1  Pieter DE KLERK,   b. Abt 1655, Zeeland Province, Netherlands Find all individuals with events at this location,   d. at sea or in Netherlands Find all individuals with events at this location 
    Children 
     1. Abraham DE KLERK
     2. Johanna DE KLERK,   b. Holland Find all individuals with events at this location,   d. South Africa Find all individuals with events at this location
    Family ID  F2241  Group Sheet

    Family 2  Guillaume DU TOIT,   b. Abt 1655, Rijssel, Belgium Find all individuals with events at this location,   d. Abt 1710, Cape, South Africa Find all individuals with events at this location 
    Family ID  F351  Group Sheet

  • Sources 
    1. [S6] McMaster family history.

    2. [S48] Christo van Rensburg.


Home Page |  What's New |  Most Wanted |  Surnames |  Photos |  Histories |  Documents |  Cemeteries |  Places |  Dates |  Reports |  Sources